GLOBALE PERSOONLIKE VERKLARING

Gewysig 1 Oktober 2026

By Pioneer Hi-Bred International, Inc., 'n filiaal van Vylor Inc. (Vylor), is ons verbind tot deursigtigheid en openheid, insluitend die verskaffing van duidelike en akkurate inligting oor ons privaatheidspraktyke. Hierdie Globale Persoonlike Verklaring (“Persoonlike Verklaring”) beskryf hoedat Vylor™ en filiale (“Ons,” Ons,” “Ons,” of “Vylor”) Persoonlike Inligting andersins versamel, gebruik, of andersins prosesseer. Hierdie Persoonlike Verklaring word toegepas wanneer jy toegang tot ons webwerwe, ons aanlyntoepassings, ons sosiale mediablaaie, verkry, of dit gebruik, of op welke ander wyse jy met ons interaksie verkry. Ons mag addisionele of verskillende kennisgewings van ons persoonlike praktyke aangaande sekere produkte of dienste, of waar die land se spesifieke inligting van toepassing is, verskaf,in welke geval hierdie kennisgewings die onthullings in hierdie Persoonlike Verklaring sal aanvul, of vervang. Hierdie Persoonlike Verklaring is nie van toepassing op ons werknemers, of werksaansoekers, waar die Persoonlike Inligting wat ons oor hierdie persone versamel verwant is aan hulle huidige, vorige of persoonlike rol met ons, nie. Indien jy vir ‘n pos aansoek doen deur middel van die Beroep Sentrum-webwerf, sal ons gebruik maak van die Persoonlike Inligting wat jy verskaf wat beheer word deur die Vylor Aansoeker Privaat Kennisgewing beskikbaar by die Beroep Sentrum.

Persoonlike Inligting wat deur ons versamel word

Die term “Persoonlike Inligting” kan verskillende betekenisse bevat onder toepaslike wetgewing. Ons gebruik normaalweg die term “Persoonlike Inligting” om te verwys na inligting wat die individu direk of indirek identifiseer, of verwys na ‘n geïndifiseerde individu. Indien toepaslike wetgewing dit van ons verwag om inligting as Persoonlike Inligting te hanteer, sal ons gehoor gee ooreenkomstig hierdie Persoonlike Verklaring. In geval ons benodig om Persoonlike Inligting te versamel ten einde versoekte dienste of produkte te verskaf, en jy laat na om dit te verskaf, sal ons moontlik nie in staat wees om die dienste of produkte te verskaf nie. Indien jy enige Persoonlike Inligting verwysend na ander persone aan ons of ons diensverskaffers verskaf, beteken dit dat jy die bevoegdheid het om so te maak, en om ons toe te laat om die Persoonlike Inligting te gebruik in ooreenstemming met hierdie Persoonlike Verklaring.

Inligting deur jou verskaf

Die soorte Persoonlike Inligting wat ons versamel oor jou hang af van jou interaksie met ons, asook die produkte en dienste wat jy verlang. Wanneer jy ‘n bestelling plaas, ‘n rekening opstel, afslag aanvra, by ‘n vergoedingsprogram aansluit, vir ‘n diens registreer, aansoek doen om finansiering, aan ‘n wedstryd, lotery of ander promosie of aanbod deelneem, of om enige ander rede met ons kontak maak, mag ons jou Persoonlike Inligting van jouself, of jou gemagtigde verteenwoordiger verkry, insluitend:

Addisioneel tot bogenoemde, ingeval jy met ons interaksie het deur middel van ons internetliggings en –toepassings (“Digitale Dienste”), mag ons ook die volgende verkry,

Indien jy een van ons fasiliteite besoek, of telefonies met ons interaksie het, mag ons, soos per toegepaste wetgewing, die volgende versamel,

stemopnames soos stemposopnames

Inligting vanaf sosiale mediapletforms

Indien jy met ons interaksie het deur middel van sosiale media, of óf jy jou sosiale mediarekening koppel aan ons aanlynrekening, sal jy sekere persoonlike inligting vanaf jou sosiale mediarekening met ons deel, bv. jou naam, epos-adres, foto, lys van sosiale mediakontakte, asook enige ander inligting wat jy aan ons toeganklik maak wanneer jy jou sosiale mediarekening aan ons Digitale Dienste koppel. Indien jy interaksie met ons verkies via jou sosiale mediaplatform, behoort jy die private beleide van hierdie sosiale media verskaffers en jou privaat liggings omsigtig te hersien ten einde te verseker dat jy gemaklik is met die inligting wat die sosiale media-platforms aan ons beskikbaar stel.

Ons gebruik ook derde perty sosiale mediabestuur en luisterapparaat om persoonlike beskikbare inhoud te versamel. Tot waar die openbare beskikbare inhoud persoonlike inligting insluit, sal dit hanteer word in ooreenstemming met hierdie Private Verklaring.

Inligting van Besigheidsvennote en ander Derde Partye

Ons kleinhandelaars, verspreiders, en ander besigheidsvennote mag inligting verwant aan jou aankope verskaf, soos kontak- en betalingsinligting, insluitend jou naam, persoonlike posadres, epos-adres, telefoonnommer, werksinligting, werkstitel, foonnommer, besigheid se posadres, asook epos gekoppel aan die werksplek.

Ons mag ook die bogenoemde Persoonlike Inligting verkry van ons derde party diensverskaffers en besigheidsvennote wat ondersteuning vir kliëntedienste lewer, webgasheerdienste, bemarking. kommunikasies, geleentheidsbeplanning, data-analises, asook finansiële dienste, wanneer hulle inligting met ons deel, insluitend inligting vanaf openbare beskikbare bronne.

Inligting vanaf ons Digitale Dienste

Deur middel van ons Digitale Dienste mag ons Persoonlike Inligting outomaties verkry, óf deur die gebruik van tegnologie soos cookies, dienstate, webbakens, etikette en beeldelemente. Ons mag ook in vennootskap gaan met derde partye wat namens ons betrokke is by analises, beriggewing, asook bemarking deur gebruikneming van inligting versamel vanaf ons Digitale Dienste en hierdie tegnologiese metodes. Tensy jy toegang tot ons Digitale Dienste verkry deur jou rekening, of in respons tot ‘n epos van ons, sal hierdie tegnologiese middels tipies nie jou spesifieke identiteit bekendmaak deur gevolgtrekkings wat gemaak kan word deur die versamelde inligting, of gekoppel word aan ander inligting wat ons mag besit om jou te identifiseer nie.

Afhangende van die bepaalde wetgewing, bied ons cookie toestemmingsopsies om jou in staat te stel tot opsie-in of opsie-uit van die gebruik van hierdie tegnologiese middele. Hieronder verskaf ons spesifieke inligting met betrekking tot die tipes tegnologiese middele wat ons gebruik, asook metodes om met jou private voorkeure te kommunikeer.

Inligting deur middel van jou snuffelaar of toestel

Wanneer jy toegang het tot ons Digitale Dienste, word sekere inligting versamel deur die meeste snuffelaars, of outomaties deur jou toestel soos jou Internet Protokol (IP) adres, rekenaartipe (Windows of Mac), toestelvervaardiger- en model, skermbeeldskerpte, bedryfsvervaardiger en –model, taal, naam en weergawe van jou snuffelaar, naam en weergawe van die Digitale Dienste (soos die toepassing) wat jy gebruik. Ons gebruik hierdie inligting om te verseker dat die Digitale Dienste behoorlik funksioneer, asook vir sekuriteit, en die voorkoming van bedrog. Die meeste van hierdie inligting kan nie gebruik word om te bepaal wie jy spesifiek is nie, tensy jy toegang tot ons liggings verkry deur by jou rekening in te teken, of te reageer op ‘n epos van ons af. Selfs al identifiseer you IP adres nie wie jy is nie, sal ons jou IP adres hanteer as jou Persoonlike Inligting.

Gebruik van Mobiele Toestelle

Wanneer jy aflaai, en ons Digitale Dienste gebruik, mag ons en/of ons diensverskaffers jou toestel se unieke identifiseerders, adverterings-identifiseerders, bedryfsisteem, mobiele netwerkinligting, sowel as toegepaste gebruiksdata, soos die datum en tyd wat ons Digitale Dienste toegang tot jou toestel verkry het,, en watter inligting en leêrs afgelaai is, gebaseer op jou toestelnommer, versamel. Ons Digitale Dienste mag ook ander inligting versamel en versend ten einde toepassingskenmerke te aktiveer. Ons gebruik hierdie inligting om die Digitale Dienstefunksie behoorlik te verseker, en om jou ervaring te versterk en te verpersoonlik, en toepaslike inhoud en advertering te voorsien. Jy kan jou adverterings-voorkeure op jou mobiele toestel instel. Vir meer inliging oor hoe om hierdie keuses in te stel, besoek https://thenai.org/opt-out/mobile-opt-out/.

In sekere gevalle wanneer jy ons Digitale Dienste gebruik, mag ons inligting ontvang aangaande die ligging van jou toestel deur middel van jou toestel se GPS, Wi-Fi, of Bluetooth. Ons mag dalk jou toestel se fisiese ligging gebruik om jou van verpersoonlike liggingsgebaseerde dienste en inhoud te voorsien. Ons mag dalk ook jou toestel se fisiese ligging, gekombineer met inligting oor watter advertensies jy beskou het, en ander inligting wat ons versamel het, met ons bemarkingsvennote deel, om hulle in staat te stel om jou te verskaf met meer verpersoonlike inhoud, en om die effektiwiteit van advertensieveldtogte te bestudeer. Jy mag die deel van jou ligging voorkom deur die GPS, W-Fi, of Bluetooth op jou toestel af te skakel. Jy mag jou liggingsverstellings vir jou IPhone beheer deur https://support.apple.com/ en Androidtoestel https://support.google.com/. te besoek. Deur die liggingsgebaseerde dienste op jou toestelle buite werking te stel, mag jy dalk nie in staat wees om sekere kenmerke van ons Digitale Dienste te gebruik nie.

Cookies en soortgelyke tegnologiese middele

Cookies is dele van inligting wat direk op die toestel wat jy gebruik gestoor word, terwyl jy reageer op aanlynliggings wat jou toestel kan identifiseer, en ook sekere ander inligting kan bevat. Ons mag inligting van Cookies en soortgelyke opsporings-tegnologiese middele op ons Digitale Dienste versamel, asook in HTML-geformateerde boodskappe wat ons aan jou stuur. Cookies en ander soortgelyke tegnologiese middele kan nie direk identifiseer wie jy is nie, maar laat ons toe om inligting te versamel soos snuffelltipes, tyd verwyl op Digitale Dienste, blaaie besoek, taalvoorkeure, asook ander versamelde verkeersdata. Cookies kan deur ons, asook ons diensverskaffers, op jou toestel geplaas word, soos web-analitiese maatskappye, en internetgebaseerde advertensienetwerke. As jy op jou Corteva-rekening aangemeld het deur middel van een van ons Digitale Dienste, of reageer op ‘n epos van ons af, of die cookies op ons webwerf aanvaar het, mag ons in staat wees om die inligting te koppel aan ander inligting wat jou kan identifiseer. Ons gebruik die versamelde inligting om verskeie redes; om jou voorkeure en liggings, sekuriteit en geloofwaardigheid, analises, meting van die effektiwiteit van ons bemarkingsveldtogte, bediening van jou produkadvertensies en -dienste wat ons glo wat in jou belang sal wees, te stoor en respekteer, asook om te voldoen aan ander wetlike doeleindes hieronder beskryf.

Die tipes cookies wat ons versamel val in een van drie kategorieë:

Soos deur die wet vereis, verkry ons jou toestemming voor die plasing of gebruik van funksionele of adverterings-cookies , en jy kan altyd in- of uit die funksionele- of adverterings-cookies se voorkeurwerktuig op ons Digitale Dienste beweeg. Hierdie cookie-voorkeure is ge-aktiveer om jou voorkeure te prosesseer, en, in sekere regsgebiede, die Universele In en Uit-teken te herken en prosesseer. Sommige snuffelaars het “moenie spoor” stellings. Omrede daar nog nie ‘n algemene begrip is oor hoé om hierdie seine te interpreteer nie, kan ons nie huidiglik reageer op die “moenie spoor” stellings nie.

Addisioneel, met die meeste internet snuffelaars of ander sagteware, kan jy jou snuffelaarstellings wysig om sodoende cookies van jou hardeskyf uit te vee, alle cookies te blokkeer, of ‘n waarskuwing te ontvang alvorens ‘n cookie gestoor word. Indien jy nie inligting verlang wat versamel word deur die gebruik van cookies nie, is daar ‘n eenvoudige proses in die meeste snuffellaars wat jou in staat stel om die gebruik van cookies te weier. Om meer te wete te kom oor die opsie-uit in websnuffelaars, besoek asseblief: https://optout.aboutads.info/ and https://optout.networkadvertising.org. Om meer van cookies te wete te kom, besoek asseblief jou plaaslike digitale adverteringsvereniging soos:

Sodra jy jou cookie-voorkeure ingestel het, sal die spesifieke keuses wat jy gemaak het gevolg word. Onthou asseblief dat wanneer jy jou voorkeure uitgevee het, of ‘n ander snuffelaar of rekenaar gebruik, jy jou cookie-voorkeure weer sal moet instel.

Ander tegnologiese middele wat ons gebruik

Web-analise

Waar per wetgewing toegelaat, gebruik ons derde party web-analitiese-dienste soos Google en Adobe om beter begrip te verkry aangaande die wyse hoedat gebruikers met ons digitale dienste verbind. Soos hierbo bespreek onder Cookies en Soortgelyke Tegnologiese Middele, mag hierdie derde partye inligting insamel aangaande jou aanlyn-aktiwiteite met die tyd saam, en ook oor ongeaffilieerde liggings deur die gebruik van cookies en ander opsporings-tegnologiese middels. Ons behandel hierdie cookies en tegnologiese middels wat gebruik word om hierdie analises te versamel as nie-benodigde cookies, en jy mag jou cookievoorkeure ooreenkomstig stel. Jy kan ook meer te wete kom oor Google se privaatpraktyke deur visiting www.google.com/policies/privacy/‌partners/ te besoek, en onttrek deur af te laai by Google analises se onttrekkingssnuffelaar se byvoeging, beskikbaar by te https://tools.google.com/dlpage/gaoptout en Adobe se privaat praktyke deur https://www.adobe.com/privacy.html te besoek, en te onttrek deur https://www.adobe.com/privacy/opt-out.html#customeruse.

Gedrags-en Belangstellingsgebaseerde Advertering

Corteva mag derde party advertensie-maatskappye gebruik om jou te bedien met aanlyn-advertensies aangaande goedere en dienste wat jou mag interesseer, gebaseer op jou besoeke aan ons liggings, asook ander liggings regoor die toestelle wat jy gebruik (algemeen bekend as “gedrags-advertering” of belangstellings-gebaseerde advertering”). Om so te maak mag hierdie advertensie-maatskappye inligting versamel deur die plasing van cookies of ander tegnologiese middels, soos hierbo beskryf op ons Digitale dienste, en dit kombineer met inligting aangaande jou aktiwiteite, mobiele applikasies en toestelle. Jy kan die verkryging van belangstellings-gebaseerde advertensies gebaseer op die plasing van cookies verhoed deur die onttrekkingstappe hierbo uiteengesit te volg, deur cookies in jou snuffelaar(s) te weier, die “toegang tot data” aansoeke wat hierdie applikasies gewoonlik verteenwoordig wanneer jy dit installeer, te weier, of deur die advertensie opsporingstellings op jou toestel aan te pas. Indien jy jou in die Verenigde State bevind, en wens om te onttrek uit die geteikende advertering, of kruiskonteks – gedragsadvertering, kan jy klik op die onttrekkingsknoppie op ons Verenigde State se liggings-tuisblad, en/of ‘n onttrekkings aansoekvorm te voltooi. Meer inligting kan gevind word by US Privacy Notice (vylor.com).

Let asseblief daarop dat al onttrek jy uit die adverteringscookies, of onttrek uit die gedrags- en belangstellingsgebaseerde advertering, jy nog steeds advertensies van ons sal kan sien. Hierdie advertensies is nie gebaseer op jou gedrag oor die verskeie liggings nie, maar gebaseer op die konteks van ‘n spesifieke ligging wat jy besoek. Jy mag byvoorbeeld ‘n advertensie sien vir ‘n Corteva-saadproduk wanneer jy ‘n plaaswebwerf besoek.

Besigheids-analises en Kunsmatige Intelligensie

Soos deur wetgesing toegelaat, mag ons inligting wat deur jou en/of jou besigheidsvennote voorsien is, gebruik as aankoopgekiedenis, geolokasiedata, satellietbeelde, asook landbou-veldbewerkingsdata in die ontwerp of gebruik van besigheidsanalises en/of kunsmatige intelligensie. Ons gebruik hierdie inligting vir navorsing, vir tegnologiese ontwikkeling, en om die kwaliteit of veiligheid van ons produkte, dienste en programme te ontwerp, of te verbeter. Byvoorbeeld kan ons hierdie inligting gebruik vir voorspellingstendenses, vir diagnostiese doeleindes, om agronomiese aanbevelings aan jou maak, en om dienste en voorstelle voor te stel.

Hoe ons Persoonlike Inligting gebruik

Ons en ons diensverskaffers gebruik Persoonlike Inligting vir die volgende doeleindes wanneer ons ‘n regmatige besigheidsbelang het, jou toestemming, of andersins toegelaat onder die toepaslike private-en databeskermingswette:

Hoe ons Persoonlike Inligting openbaar

Ons mag Persoonlike Inligting openbaar vir die doeleindes soos beskryf in hierdie Private Verklaring van die volgende entiteite, insluitend dié in verskillende lande. Jy kan die lys en ligging van die groepsentiteite in ons maatskappye hier. konsulteer.

HOE ONS PERSOONLIKE INLIGTING BESKERM

Persoonlike Inligting sal oor die algemeen gestoor word in Corteva se databasisse, of databasisse deur ons diensverskaffers in stand gehou. Ons gebruik redelike georganiseerde, tegniese, en administratiewe maatreëls om Persoonlike Inligting binne ons organisasie te beskerm, en vereis per kontrak dat ons diensverskaffers dieselfde doen. Ongelukkig kan geen data-oordrag of stoorsisteem waarborg om 100% veilig te wees nie. Indien jy rede het om te glo dat jou interaksie met ons nie langer veilig is nie, stel ons onmiddelik in kennis in ooreenstemming met die “Contacting Us” seksie hieronder.

BEHOUD VAN PERSOONLIKE INLIGTING

Ons behou Persoonlike Inligting vir solank as wat dit nodig is, of toegelaat in die lig van die doeleinde(s) waarvoor dit aangeskaf is, en in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing.

Die kriteria gebruik om ons retensieperiodes te bepaal, sluit in:

DERDE PARTY DIENSTE

Ons mag skakels voorsien tot die derde partye se webwerwe of dienste wanneer ons oortuig is dat die skakels nuttig vir jou sal wees. Hierdie Private Verklaring spreek nie, en ons is nie verantwoor- delik daarvoor nie, die private of sekuriteitspraktyke van die derde partye aan nie, insluitend enige derde party wat enige webwerf of diens bedien waaraan die Dienste gekoppel is.

Addisioneel is ons nie verantwoordelik vir die private of sekuriteitsbeleide van ander organisasies, sosiale media verskaffers, operasionele sisteemverskaffers, draadlose diensverskaffers of toestelvervaardigers, insluitend met verwysing na enige Persoonlike Inligting wat jy dalk aan ander organisasies bekendgemaak het deur of in verband met die Digitale Dienste of ons Sosiale Media blaaie.

GEBRUIK VAN DIENSTE DEUR MINDERJARIGES

Hierdie dienste is nie gerig tot individue onder die ouderdom van dertien (13) nie, en ons versamel nie bewustelik Persoonlike Inligting van individue onder 13 nie.

JURISDIKSIE EN OORGRENS VERPLASING

Jou Persoonlike Inligting mag gestoor en geprosesseer word in enige land waar ons fasiliteite het, of waar ons skakel met diensverskaffers, en deur gebruik te maak van hierdie dienste begryp jy dat jou inligting oorgedra sal word na gebiede buite jou land (of staat of provinsie) waarvan jy ‘n inwoner is, insluitend die Verenigde State wat dalk databeskermings-maatreëls het wat verskil van dié van jou eie land. In sekere omstandighede mag howe, wetstoepassingsagente, regulatoriese agentskappe of sekuriteitsowerhede in daardie lande gemagtig wees om toegang tot jou Persoonlike Inligting te verkry.

ADDISIONELE INLIGTING AANGAANDE DIE VAE: Sommige van die nie-VAE lande word erken deur die Europese Kommissie as voorsieners van ‘n genoegsame vlak van databeskerming ooreenkomstig VAE standaarde (die volledige lys van hierdie lande is hier beskikbaar: EU Kommissie se voldoende aanlynlys). Vir oorplasings vanaf die VAE na lande wat nie as voldoende deur die Europese kommissie beskou word nie, het ons genoegsame maatreëls in plek gestel, soos die standaard Kontraktuele Klousules deur die Europese Kommissie aangeneem om jou Persoonlike Inligting te beskerm. Jy kan ‘n afskrif van hierdie maatreëls bekom deur ‘n private aanvraag voor te lê by die Contacting Us seksie hieronder.

SENSITIEWE INLIGTING

Tensy ons dit versoek, vra ons dat jy nie vir ons sensitiewe Persoonlike Inligting (e.g., soiale sekuriteitsnommers, inligting verwant aan ras- of etniese oorsprong, politieke opinies, godsdiens of enige ander gelowe, gesondheid, biometriese of genetiese eienskappe, kriminele agtergronde, of vakbondlidmaatskap op of deur die Digitale Dienste of andersins aan ons stuur of openbaar maak nie.

DERDE PARTY SE BETALINGSDIENS

Ons mag gebruik maak van ‘n derde party se betalingsdiens om betalings wat via Digitale Dienste gemaak is, te prosesseer. Indien jy wens om ‘n betaling deur middel van die Digitale Dienste te maak, sal jou Persoonlike Inligting versamel word deur diesulke derde party, en nie deur ons nie, en sal onderwerp word aan die derde party se privaatheidsbeleid eerder as hierdie Private Verklaring. Ons het geen beheer oor, en is nie verantwoordelik vir, die derde party se versameling, gebruik, en bekendmaking van jou persoonlike inligting nie.

ADDISIONELE INLIGTING

Omrede kommunikasies nie altyd veilig is nie, moet inligting aangaande kredietkaarte of ander sensitiewe inligting in jou kommunikasie met ons asseblief nie ingesluit word nie.

ADDISIONELE INLIGTING AANGAANDE JAPAN
ADDISIONELE INLIGTING AANGAANDE VERENIGDE STATE

ADDISIONELE INLIGTING AANGAANDE DIE VAE, SWITZERLAND EN VERENIGDE KONINKRYK: Hierdie afdeling is slegs van toepassing op Corteva se prosessering van VAE, Swirzerland, en Verenigde Koninkryk se inwoners.

OPDATERINGS VAN HIERDIE PRIVAAT VERKLARING

Die “Laaste opgedateerde verklaring aan die hoof van hierdie Privaat Verklaring dui aan wanneer hierdie Private Verklaring laas hersien is. Enige wysigings sal effektief word sodra ons die hersiene private verklaring aan die Dienste versend. Jou gebruik van die dienste wat volg op hierdie wysigings beteken dat jy die gewysigde Private Verklaring aanvaar.

JOU PRIVAATHEIDSREGTE EN -KEUSES

Hoe jy toegang tot jou persoonlike inligting kan verkry, dit wysig en skrap

As jy graag jou Persoonlike Inligting wil nagaan, regstel, opdateer, onderdruk, beswaar maak teen die prosessering van Persoonlike Inligting, of as jy wil vra om ‘n kopie van jou Persoonlike Inligting te verkry met die doel om dit oor te plaas na ‘n ander maatskappy (tot die mate wat hierdie regte aan jou verskaf word deur toepaslike wetgewing), mag jy sodanige aanvraag lewer deur te klik op die toepaslike skakel in die the Privacy Rights Requests dropdown lys hieronder vir die land waarvan jy ‘n inwoner is. Indien jy nie die skakel vir ‘n betrokke land kan vind nie, lê asseblief jou navraag voor deur gebruik te maak van die betrokke land se inligting beskikbaar op die Kontakinligting per Land dropdownlys hieronder.

Ons sal reageer op jou navraag ooreenkomstig toepaslike wetgewing.

Maak dit asseblief duidelik in jou versoek watter Persoonlike Inligting jy gewysig verlang, en óf jy graag jou Persoonlike Inligting op ons databasis wil beeïndig. Vir jou beskerming mag ons slegs navrae met verwysing na Persoonlike Inligting geassosieer met die spesifieke eposadres inligting wat jy gebruik om jou navraag na ons te stuur, implementeer, en dit mag wees dat ons jou identiteit eers moet verifieer alvorens jou navraag geïmplimenteer kan word. Ons sal poog om aan jou versoek te voldoen so spoedig as wat moontlik is.

Let asseblief daarop dat ons dit nodig mag ag om sekere inligting te behou vir rekordbehoudings-doeleindes, en/of om enige transaksies deur jou aangegaan vóór die versoek om verandering of skrapping (bv. wanneer jy ‘n aankope doen of by ‘n promosie betrek word, mag jy moontlik nie in staat wees om die Persoonlike Inligting verskaf tot ná die voltooiing van sodanige aankope of promosie, te verander of skrap nie).

KONTAK ONS

Indien jy enige vrae het aangaande jou privaat-keuses, of hierdie Privaat Verklaring, kan jy ons kontak deur op die toepaslike skakel te klik op die kontakinligting by Land dropdownlys hieronder, en ‘n privaat aansoekvorm in te dien, of om die inligting voorsien by Kontak Ons te gebruik.

Privaat Regte Aansoeke

Open jou area hieronder, en gaan na jou land van residensie, of maak ‘n Privaat Regte Aansoek

Noord-Amerika

VSA-inwoners Privaatheidsversoek

Kanadese inwoners Engelse Privaatheidsversoek

Kanadese inwoners Franse Privaatheidsversoek

Latyns-Amerika

Argentiniese inwoners Argentinië Privaatheidsversoek

Brasiliaanse inwoners Brasilië Privaatheidsversoek

Chileense inwoners Chili Privaatheidsversoek

Colombia-inwoners Colombia Privaatheidsversoek

Mexiko-inwoners van Mexiko Privaatheidsversoek

Panama-inwoners Panama Privaatheidsversoek

Paraguay-inwoners Paraguay privaatheidsversoek

Uruguay-inwoners Uruguay privaatheidsversoek

Europa, Afrika, Midde-Ooste

Algeriese inwoners Algerië Privaatheidsversoek

Oostenryk-inwoners Oostenryk-inwoners Oostenryk Privaatheidsversoek

Belgiese inwoners België (DE) Privaatheidsversoek

Belgiese inwoners België (FR) Privaatheidsversoek

Belgiese inwoners België (NL) Privaatheidsversoek

Bulgarye-inwoners Bulgarye Privaatheidsversoek

Kroasiese inwoners Kroasië Privaatheidsversoek

Tsjeggiese inwoners Tsjeggiese Republiek Privaatheidsversoek

Denemarke-inwoners Denemarke Privaatheidsversoek

Egiptiese inwoners Egipte Privaatheidsversoek

Estland-inwoners Estland Privaatheidsversoek

Ethiopiese inwoners Ethiopië Privaatheidsversoek

Finlandse inwoners Finland Privaatheidsversoek

Franse inwoners van Frankryk Privaatheidsversoek

Duitse inwoners Duitsland Privaatheidsversoek

Griekse inwoners van Griekeland Privaatheidsversoek

Hongarye-inwoners Hongarye Privaatheidsversoek

Ierland-inwoners Ierland Privaatheidsversoek

Italië-inwoners Italië Privaatheidsversoek

Kenia-inwoners Kenia Privaatheidsversoek

Letlandse inwoners Letland Privaatheidsversoek

Litaue-inwoners Litaue Privaatheidsversoek

Moldawiese inwoners Moldawië Privaatheidsversoek

Marokko-inwoners Marokko Privaatheidsversoek

Nederlandse inwoners Nederland Privaatheidsversoek

Pole-inwoners Pole Privaatheidsversoek

Portugalse inwoners Portugal Privaatheidsversoek

Roemeniese inwoners Roemenië Privaatheidsversoek

Serwiese inwoners Serwië Privaatheidsversoek

Slowakye-inwoners Slowakye Privaatheidsversoek

Slowenië-inwoners Slowenië Privaatheidsversoek

Suid-Afrikaanse inwoners Suid-Afrika (EN) Privaatheidsversoek

Suid-Afrikaanse inwoners Suid-Afrika (AF) Privaatheidsversoek

Spanje-inwoners van Spanje Privaatheidsversoek

Swede-inwoners van Swede Privaatheidsversoek

Switserse inwoners Switserse inwoners Switserland Privaatheidsversoek

Tanzanië Inwoners Tanzanië Privaatheidsversoek

Inwoners van Tunisië Privaatheidsversoek

Turkye-inwoners Turkye Privaatheidsversoek

Oekraïense inwoners Oekraïne Privaatheidsversoek

Verenigde Koninkryk-inwoners Verenigde Koninkryk Privaatheidsversoek

Zambië Inwoners Zambië Privaatheidsversoek

Asië-Stille Oseaan

Australiese inwoners Australië Privaatheidsversoek

Chinese inwoners China Privaatheidsversoek

Inwoners van Indië Indië Privaatheidsversoek

Indonesiese inwoners Indonesië Privaatheidsversoek

Japan Residents Japan Privaatheidsversoek

Koreaanse inwoners Korea Privaatheidsversoek

Filippyne-inwoners Filippyne Privaatheidsversoek

Singapoer-inwoners Singapoer Privaatheidsversoek

Thailand-inwoners Thailand Privaatheidsversoek

Kontakinligting per Land

Blaai deur die alfabetiese lys van lande hieronder

Algeria

Corteva Egypt Seeds S.A.E.

Unit B3-2-3 (2nd Floor-unit 3), Mivida business park B303

11835 Cairo

Argentina
Av. Del Libertador 498, piso 12°, C.A.B.A., Buenos Aires, Argentina.
Australia
Pioneer Hi-Bred Australia, 13 Lawson Street East Wagga Wagga, NSW 2650 Australia
Austria
Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH (Austria Branch) - Pioneerstrasse, Industriegelände Parndorf 7111, Austria
Belgium

Vylor Belgium B.V.

Rue Montoyer 25,Brussel 1000, Belgium

Brazil

AV. TAMBORE, 267, EDIF CANOPUS - TORRE SUL BLOCO A ANDAR 6 - 7 - 8 CONJ 61-A 71-A 81-A, Barueri, Brazil

Contact our DPO Renata Pereira de Queiroz Guimarães through the email: latamprivacy@vylor.com

Bulgaria

Pioneer Seeds Bulgaria EOOD

Metropolitan Municipality, Mladost -Business Park Sofia - 01766 Sofia

Canada (EN)

Customer Information Center

c/o Bethany McIntyre, Canada Privacy Officer

Attn: Privacy Requests

12111 Mississauga Road,

Caledon, ON, CANADA

L7C 1X1

Canada (FR)
Centre d’information à la clientèle
a/s de Bethany McIntyre, Responsable de la protection de la vie privée au Canada
À l’attention de : Demandes relatives à la vie privée
12111, chemin Mississauga
Caledon (Ontario) CANADA
L7C 1X1
Chile

Gran Avenida 1621, Región Metropolitana, Paine, Chile. Tel.: +56 228637000.

Contact our DPO Renata Pereira de Queiroz Guimarães via email: latamprivacy@vylor.com

Colombia

Calle 113 #7-21 Torre A, Oficina 1401, Bogotá, Colombia

Contact our DPO Renata Pereira de Queiroz Guimarães via email: latamprivacy@vylor.com

Croatia
Corteva Agriscience Croatia LLC
Florijana Andrašeca 18 A
10 000 Zagreb
CROATIA
Czech Republic

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH (Czech Republic Branch)

Pekarska 628/14,
Praha 5, 15500,
Czech Republic

Denmark

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen

Egypt

Corteva Egypt Seeds S.A.E.

Unit B3-2-3 (2nd Floor-unit 3), Mivida business park B303

11835 Cairo

Estonia

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen – Germany

Ethiopia
Corteva Agriscience Ethiopia PLC
Africa Avenue, Peacock Park
Addis Ababa, Ethiopia
Finland

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen – Germany

France

Pioneer Semences S.A.S

Chemin de l’Enseigure, 31840 Aussonne – France

Germany

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen – Germany

Greece
Corteva Agriscience Hellas S.A.
Hydras 2 & Leoforos Kifisias 280
15232 Chalandri
Hungary

Pioneer Hi-Bred Magyarorszag Kft

Boldizsár utca 4, Budapest 1112

India

Corteva Agriscience Seeds Pvt Ltd / Pioneer Hi-Bred Pvt Ltd

12th & 8th floor, Atria, V Ascendas IT park, Madhapur, Hyderabad 500081

Indonesia
CIBIS NINE, 11th floor Cilandak, Commercial Estate,Jalan TB Simatupang no 2, Jakarta Selatan, 12560, Indonesia
Ireland

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH (UK Branch)

Unit H4, Building H, Melbourn Science Park Cambridge Road, Melbourn, SG8 6HB

Italy

Pioneer Hi-Bred Italia S.r.l.

Via Pari Opportunita 2,Gadesco-Pieve Delmona (CR) 26030, Italy

Japan
Pioneer Seeds Japan LLC, The Executive Centre Japan K.K., Level 3, Sanno Park Tower, 2-11-1 Nagata-cho, Chiyoda-ku, Tokyo, 100-6162, Japan
Kenya
Corteva Agriscience Kenya Limited
L. R. No. 205/94/95 Riverside Drive Chiromo Road
Nairobi, Kenya
Korea
Pioneer Seeds Korea Ltd. 파이오니어씨즈코리아 유한회사, 서울특별시 중구 칠패로 37 , HSBC 빌딩 20층
Latvia

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen

Lithuania

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen

Mexico

Carretera Guadalajara Morelia Km 21 8601 A, Col. Nicolás R. Casillas, C.P. 45645, Tlajomulco de Zúñiga, Jalisco, México

Contact our DPO Renata Pereira de Queiroz Guimarães via email: latamprivacy@vylor.com

Moldova

Pioneer Hi-Bred Romania S.R.L.

Bucuresti, Sector 1, Sos. Bucuresti– Ploiesti, Nr.42-44, Cladirea B, Aripa B2, Etaj 2 Cod Postal 013696 – România

Morocoo

Corteva Egypt Seeds S.A.E.

Unit B3-2-3 (2nd Floor-unit 3), Mivida business park B303

11835 Cairo

Netherlands

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen

Panama

Carretera Guadalajara Morelia Km 21 8601 A, Col. Nicolás R. Casillas, C.P. 45645, Tlajomulco de Zúñiga, Jalisco, México

Contact our DPO Renata Pereira de Queiroz Guimarães via email: latamprivacy@vylor.com

Paraguay
Calle César López Moreira c/ Aviadores del Chaco - 4º Piso del Ed - Asuncion, Py
Philippines
Luisita Industrial Park, San Miguel, 2300 Tarlac, Philippines
Poland

Pioneer Hi-Bred Poland Sp z.o.o.

ul. Jozefa Piusa Dziekonskiego 1 - Warsaw, 00-728

Portugal

Corteva Agriscience Portugal, S.A. Campo Pequeno, 48, 6º Esquerda

1000-081 Lisboa

Romania

Pioneer Hi-Bred Romania S.R.L.

Bucuresti, Sector 1, Sos. Bucuresti– Ploiesti, Nr.42-44, Cladirea B, Aripa B2, Etaj 2 Cod Postal 013696 – România

Serbia

Corteva Agriscience SRB d.o.o.

Kiš Ernea Street No. 4, 21000 Novi Sad

Singapore

Vylor Singapore Pte Ltd

11 North Buona Vista Drive

Level 8 The Metropolis Tower 2

Singapore

+65 6808 7700

Slovakia

Corteva Agriscience Slovakia s.r.o.

Namestie SNP 15

811 06 Bratislava – Slovakia

Slovenia

Corteva Agriscience SLO d.o.o.

Markišavska ulica 10

9000 Murska Sobota – Slovenia

South Africa

Corteva Seeds RSA Proprietary Limited

Block A, Second Floor, Lakefield Office Park, 272 West Avenue, Centurion, Gauteng, 0157 – South Africa

Spain

Pioneer Hi-Bred Spain, S.L.

Campus Tecnologico Corteva, Ctra Sevilla-Cazalla (C-433) KM 4,6, 41309 La Rinconada, Sevilla

Sweden

Pioneer Hi-Bred Northern Europe Sales Division GmbH

Riedenburger Strasse 7, 81677 Munchen

Switzerland

Pioneer Hi-Bred (Switzerland) S.A.

Route de Suisse 160, 1290 Versoix -Switzerland

Tanzania
Corteva Agriscience Tanzania Limited
Unga Ltd, Sido Road
PO Box 10677
Arusha, Tanzania
Thailand
บริษัท ไพโอเนีย ไฮ-เบรด (ไทยแลนด์) จำกัด, ชั้น 7 อาคารแคปปิตอล ทาวเวอร์ ออลซีซันส์ เพลส, 87 ถนนวิทยุ แขวงลุมพินี, เขตปทุมวัน กรุงเทพฯ 10330
Tunisia

Corteva Egypt Seeds S.A.E.

Unit B3-2-3 (2nd Floor-unit 3), Mivida business park B303

11835 Cairo

Turkey

Corteva Turkey Tohumculuk A.S.

Taşçı Mahallesi, Karatas Yolu 12.km No:910, Yüregir, Adana 01375, Turkey

Ukraine
Corteva Agriscience Ukraine LLC, Street Petra Sagaidachnoho 1 - Kiev, 04070
United Kingdom

Vylor UK Ltd.

Unit H4, Building H, Melbourn Science Park Cambridge Road, Melbourn, SG8 6HB

United States

7100 NW 62nd Avenue

Johnston, IA 50131

or

1-800-233-7333

Uruguay
Juncal 1392, Montevideo, Uruguay.
Zambia
Corteva Agriscience Zambia Limited
Plot No 35283 Mwembeshi Road,
Heavy Industrial Area,
P.O. Box 33282, Lusaka
Tel: +260 211 846 299, +260 211 846 318, +260 971 399 475